Penelope Milford (23 Maart 1948 – 14 Oktober 2025) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Man on a Swing (1974), Coming Home (1978), Endless Love (1981), en Heathers (1988).

Filmografie Rolprente 1974: Man on a Swing 1978: Coming Home 1981: Endless Love 1982: Blood Link 1983: The Golden Seal 1988: Heathers 1996: Henry II: Portrait of a Serial Killer

Televisierolprente 1980: The Oldest Living Graduate 1980: Seizure: The Story of Kathy Morris 1982: Rosie: The Rosemary Clooney Story

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1948 Kategorie:Sterftes in 2025 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu