Sylvia Miles (gebore 9 September 1924 – 12 Junie 2019) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Midnight Cowboy (1969), Farewell, My Lovely (1975), Evil Under the Sun (1982), en Wall Street (1987).
Filmografie Rolprente 1969: Midnight Cowboy 1971: Who Killed Mary Whats'ername? 1972: Heat 1975: Farewell, My Lovely 1978: Shalimar 1978: Zero to Sixty 1982: Evil Under the Sun 1987: Wall Street 1988: Spike of Bensonhurst 2002: High Times Potluck 2003: Confessions of a Florist
Video's 2006: After Midnight: Reflecting on a Classic 35 Years Later 2006: Controversy and Acclaim
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse Jode Kategorie:Geboortes in 1924 Kategorie:Sterftes in 2019