Ruthie Ann Miles (gebore 21 April 1983) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Grand Street (2014) en I Am Michael (2015), en in die televisiereekse Elementary (2012) en The Americans (2013).
Filmografie Rolprente 2014: Grand Street 2015: I Am Michael 2018: The King and I
Televisiereekse 2012: Elementary 2013: The Americans
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1983 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu