Lily Mariye (gebore 25 September 1964) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Model Minority (2012) en in die televisiereekse ER (1994), Criminal Minds (2005), en Chicago P.D. (2014).

Filmografie Rolprente 2012: Model Minority

Televisiereekse 1992: The Big Breakfast 1994: ER 2005: Criminal Minds 2014: Chicago P.D.

Video's 2005: The Nurses Station

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Amerikaanse rolprentvervaardigers Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse rolprentregisseurs Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu