Vanessa Marquez (21 Desember 1968 – 30 Augustus 2018) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stand and Deliver (1988) en Blood In, Blood Out (1993), en in die televisiereekse Seinfeld (1989) en ER (1994).

Filmografie Rolprente 1988: Stand and Deliver 1993: Blood In, Blood Out

Televisiereekse 1989: Seinfeld 1994: ER

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Sterftes in 2018 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu