Sonequa Martin-Green (gebore 21 Maart 1985) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Good Wife (2009), The Walking Dead (2010), Once Upon a Time (2011), en Star Trek: Discovery (2017).

Filmografie Rolprente 2009: Toe to Toe 2011: Yelling to the Sky 2014: Shockwave Darkside

Televisiereekse 2009: The Good Wife 2010: The Walking Dead 2011: Once Upon a Time 2014: The Wil Wheaton Project 2016: Escape! 2017: Star Trek: Discovery 2017: After Trek

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1985 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu