Marsai Martin (gebore 14 Augustus 2004) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Fun Mom Dinner (2017) en Little (2019), en in die televisiereeks Black-ish (2014).

Filmografie Rolprente 2017: Fun Mom Dinner 2018: This is Love 2019: Little

Televisiereekse 2014: Black-ish 2018: Kidzone

Televisierolprente 2016: An American Girl Story: Melody 1963 - Love Has to Win

Video's 2016: Society of Motion Picture and Television Engineers Centennial Gala

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 2004 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu