Abigail Mason is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Saving Sarah Cain (2007) en in die televisiereekse The Suite Life of Zack and Cody (2005), The ½ Hour News Hour (2007), en Chicago Fire (2012).

Filmografie Rolprente 2007: Saving Sarah Cain

Televisiereekse 2005: The Suite Life of Zack and Cody 2007: The ½ Hour News Hour 2012: Chicago Fire

Televisierolprente 2009: The 17th Annual Movieguide Awards 2012: The 20th Annual Movieguide Awards

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense