Lisa Lynn Masters (20 Maart 1964 – 15 November 2016) was 'n Amerikaanse aktrise en kunsregisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Stepford Wives (2004) en It's Complicated (2009), en in die televisiereekse Royal Pains (2009) en Iron Fist (2017).

Filmografie Rolprente 2004: The Stepford Wives 2009: It's Complicated

Televisiereekse 2009: Royal Pains 2017: Iron Fist

Televisierolprente 2010: Beach Lane

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Sterftes in 2016 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu