Andi Matichak is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Halloween (2018) en Replicate, en in die televisiereekse Orange Is the New Black (2013) en Underground (2016).

Filmografie Rolprente 2018: Halloween Replicate

Televisiereekse 2013: Orange Is the New Black 2016: Underground

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Kanadese aktrises van die 21ste eeu