Kim Matula (gebore 23 Augustus 1988) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse The Bold and the Beautiful (1987), UnREAL (2015), en LA to Vegas (2018).
Filmografie Rolprente 2014: Dawn Patrol 2017: Maybe Someday
Televisiereekse 1987: The Bold and the Beautiful 2007: Pink 2010: Exposed 2015: UnREAL 2018: LA to Vegas
Televisierolprente 2008: Queen Sized
Video's 2006: Savage Spirit 2010: Cool Wheels
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Geboortes in 1988 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu