Lauren Mayhew (gebore 27 November 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Raise Your Voice (2004) en in die televisiereekse American Dreams (2002), Dexter (2006), en WWE Superstars (2009).
Filmografie Rolprente 2004: Raise Your Voice 2008: Private High Musical 2009: Frat Party 2011: Burned Soul 2016: Diva Diaries 2019: The Initiation
Televisiereekse 2002: American Dreams 2003: Real Access 2006: Dexter 2009: WWE Superstars 2012: Static 2015: Escorts 2015: Fascinating Fights
Televisierolprente 2017: Nuns with Guns
Video's 2015: Good Times and Pick Up Lines 2017: Lauren Mayhew: Wake Up
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu