Miranda Rae Mayo (gebore 14 Augustus 1990) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Pretty Little Liars (2010), Chicago Fire (2012), True Detective (2014), en Blood & Oil (2015).
Filmografie Televisiereekse 2010: Pretty Little Liars 2011: Inside 2012: Chicago Fire 2013: American Caravan 2014: True Detective 2015: Blood & Oil 2015: Stuck!
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu