Tristin Mays (gebore 10 Junie 1990) is 'n Amerikaanse aktrise, assistentregisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Wedding Ringer (2015) en in die televisiereekse The Vampire Diaries (2009), Supergirl (2015), en MacGyver (2016).
Filmografie Rolprente 2012: She Is Not My Sister 2015: The Wedding Ringer 2016: Happy Birthday Our Voice
Televisiereekse 2009: The Vampire Diaries 2009: Private 2011: Fail 2015: Supergirl 2016: MacGyver
Televisierolprente 2015: Night of the Wild
Video's 2013: House Party: Tonight's the Night
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu