Jenn McAllister (gebore 9 Julie 1996) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Bad Night (2015) en in die televisiereekse Foursome (2016) en All Night (2018).

Filmografie Rolprente 2015: Bad Night

Televisiereekse 2016: Foursome 2018: All Night

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1996 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu