Hailey McCann (gebore 3 Oktober 1995) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Grand (2007) en The Time Traveler's Wife (2009).
Filmografie Rolprente 2007: The Grand 2009: The Time Traveler's Wife
Televisiereekse 2009: Red Carpet Report
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1995 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense