Sierra McClain (gebore 16 Maart 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Gospel (2005), Daddy's Little Girls (2007), en Shrink (2009), en in die televisiereeks A.N.T. Farm (2011).
Filmografie Rolprente 2005: The Gospel 2007: Daddy's Little Girls 2009: Shrink 2018: Honey: Rise Up and Dance
Televisiereekse 2011: A.N.T. Farm
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense