Quinn McColgan (gebore 31 Januarie 2002) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Non-Stop (2014), Extinction (2015), en Love the Coopers (2015).
Filmografie Rolprente 2014: Non-Stop 2015: Extinction 2015: Love the Coopers
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 2002