Carolyn McCormick (gebore 19 September 1959) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Enemy Mine (1985), Whatever Works (2009), en The Post (2017).

Filmografie Rolprente 1985: Enemy Mine 1992: Rain Without Thunder 1995: Burnzy's Last Call 2006: Spectropia 2009: Whatever Works 2010: True Nature 2011: Downtown Express 2017: The Post 2017: Maggie Black

Televisiereekse 1985: Spenser: For Hire 1997: Cracker: Mind Over Murder 1999: Not for Ourselves Alone: The Story of Elizabeth Cady Stanton & Susan B. Anthony 2001: Women Docs

Televisierolprente 1986: D.C. Cops 1998: The Warlord: Battle for the Galaxy 1999: You Know My Name

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu