Kimberly McCullough (gebore 5 Maart 1978) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Shake It Up (2010), Pretty Little Liars (2010), en K.C. Undercover (2015).
Filmografie Rolprente 2005: Greener Mountains 2018: Seeing Is Believing: Women Direct Broken Heart, MO
Televisiereekse 2004: The Stones 2007: General Hospital: Night Shift 2010: Shake It Up 2010: Pretty Little Liars 2015: K.C. Undercover
Televisierolprente 2001: Dying to Dance
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1978 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu