Angela McEwan (23 April 1934 – 20 Desember 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Nebraska (2013), Élan Vital (2016), en Moments of Clarity (2016).

Filmografie Rolprente 2013: Nebraska 2016: Élan Vital 2016: Moments of Clarity

Televisiereekse 2009: True Tales of Terror 2009: Leaving Bliss

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1934 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse vertalers Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu