Hayley McFarland (gebore 29 Maart 1991) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente An American Crime (2007) en The Conjuring (2013), en in die televisiereekse Sons of Anarchy (2008) en Lie to Me (2009).

Filmografie Rolprente 2007: An American Crime 2013: The Conjuring 2018: The Nameless

Televisiereekse 2008: Sons of Anarchy 2009: Lie to Me

Video's 2009: Lie to Me Season 1: The Truth About 'Lie to Me'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1991 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu