Vonetta McGee (14 Januarie 1945 – 9 Julie 2010) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Great Silence (1968), Shaft in Africa (1973), The Eiger Sanction (1975), en Repo Man (1984).
Filmografie Rolprente 1968: The Great Silence 1968: Faustina 1972: Blacula 1972: Hammer 1972: Melinda 1973: Shaft in Africa 1973: Detroit 9000 1974: Thomasine & Bushrod 1975: The Eiger Sanction 1977: Brothers 1977: Woo fook 1984: Repo Man 1998: Johnny B Good
Televisiereekse 1985: Hell Town 1987: Bustin' Loose
Televisierolprente 1984: Black Hollywood 1992: You Must Remember This
Verwysings
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1945 Kategorie:Sterftes in 2010 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu