Erica McDermott (gebore 26 April 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Fighter (2010), Black Mass (2015), Manchester by the Sea (2016), en Patriots Day (2016).

Filmografie Rolprente 2010: The Fighter 2015: Black Mass 2016: Manchester by the Sea 2016: Patriots Day

Televisierolprente 2011: Guys Choice

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu