Allison McAtee (gebore 24 September 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Iron Man (2008) en Bloomington (2010), en in die televisiereekse Californication (2007) en The Haves and the Have Nots (2013).
Filmografie Rolprente 2008: Iron Man 2010: Bloomington 2018: The Run Saga: Breathe Run Unearth
Televisiereekse 2007: Californication 2013: The Haves and the Have Nots
Televisierolprente 2016: The Wrong House
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Geboortes in 1980