Melissa McBride (gebore 23 Mei 1965) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Dangerous Lives of Altar Boys (2002), The Mist (2007), en The Reconstruction of William Zero (2014), en in die televisiereeks The Walking Dead (2010).

Filmografie Rolprente 2002: The Dangerous Lives of Altar Boys 2007: The Mist 2014: The Reconstruction of William Zero 2016: The Happys

Televisiereekse 2010: The Walking Dead

Televisierolprente 1999: Nathan Dixon

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1965 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu