Helena Mattsson (gebore 30 Maart 1984) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Surrogates (2009), Iron Man 2 (2010), en Seven Psychopaths (2012), en in die televisiereeks 666 Park Avenue (2012).
Filmografie Rolprente 2009: Surrogates 2009: Nobody 2010: Iron Man 2 2012: Seven Psychopaths 2012: Melvin Smarty 2014: Audrey 2016: The Persian Connection 2018: My Husband's Secret Wife 2018: The Perfect One Iceland Is Best
Televisiereekse 2012: 666 Park Avenue 2018: Paper Empire
Televisierolprente 2006: American Men 2010: Untitled Burr and Hart Project 2015: Paradise Pictures 2015: Win, Lose or Love 2018: The Neighborhood Nightmare
Video's 2006: Primal Scream: Country Girl 2007: Mrs. Right?
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Sweedse aktrises van die 21ste eeu