Elizabeth Mathis is 'n Amerikaanse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Think I Love My Wife (2007), Enchanted (2007), TRON: Legacy (2010), en Unstoppable (2010).

Filmografie Rolprente 2007: I Think I Love My Wife 2007: Enchanted 2010: TRON: Legacy 2010: Unstoppable

Video's 2011: Blue Crush 2 2013: Synthesizers

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu