Yara Martinez (gebore 31 Augustus 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Hitcher (2007) en in die televisiereekse The Unit (2006), True Detective (2014), en The Tick (2017).

Filmografie Rolprente 2007: The Hitcher 2018: Huracán

Televisiereekse 2006: The Unit 2013: Alpha House 2014: True Detective 2017: The Tick

Televisierolprente 2008: The Apostles 2009: Boldly Going Nowhere 2010: A Walk in My Shoes

Video's 2012: Criminal Minds Season 7: Wedding Toasts

Eksterne skakels

Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense