Arlene Martel (14 April 1936 – 12 Augustus 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mighty Aphrodite (1995), Everyone Says I Love You (1996), en A Walk to Remember (2002), en in die televisiereeks Star Trek (1966).

Filmografie Rolprente 1964: The Glass Cage 1968: Angels from Hell 1995: Mighty Aphrodite 1996: Everyone Says I Love You 2002: A Walk to Remember

Televisiereekse 1966: Star Trek 1978: Richie Brockelman, Private Eye

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1936 Kategorie:Sterftes in 2014 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu