Juliette Marquis (gebore 16 April 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente This Girl's Life (2003), Into the Sun (2005), en Horn Maker (2017), en in die televisiereeks Dent (2017).
Filmografie Rolprente 2003: This Girl's Life 2004: Chicks with Sticks 2005: Into the Sun 2006: The Insurgents 2006: The Phobic 2017: Horn Maker
Televisiereekse 2017: Dent
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu