Mozhan Marnò (gebore 3 Mei 1980) is 'n Amerikaanse aktrise, regisseuse, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent A Girl Walks Home Alone at Night (2014) en in die televisiereekse The Blacklist (2013) en House of Cards (2013).
Filmografie Rolprente 2008: The Stoning of Soraya M. 2014: A Girl Walks Home Alone at Night 2018: iGilbert
Televisiereekse 2013: The Blacklist 2013: House of Cards
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1980 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu