Annika Marks is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Sessions (2012) en in die televisiereekse The Fosters (2013) en Goliath (2016).
Filmografie Rolprente 2007: Tocatta & Fugue 2012: The Sessions 2014: Grace 2015: Anguish 2018: The Last Champion 2018: Rehabilitation of the Hill 30 Night Stand Killing Eleanor
Televisiereekse 2007: Afterworld 2013: The Fosters 2015: Stay Filthy, Cali 2016: Goliath
Video's 2013: Skypemare
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu