Ellen Marlow (gebore 22 Februarie 1994) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Quid Pro Quo (2008) en in die televisiereekse Cold Case (2003) en Criminal Minds (2005).
Filmografie Rolprente 2008: Quid Pro Quo
Televisiereekse 2003: Cold Case 2005: Criminal Minds
Video's 2008: The Clique
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1994 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu