Hannah Marks (gebore 13 April 1993) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Runaways (2010), The Amazing Spider-Man (2012), en Anesthesia (2015), en in die televisiereeks Dirk Gently's Holistic Detective Agency (2016).
Filmografie Rolprente 2006: Danika 2010: The Runaways 2012: The Amazing Spider-Man 2015: Anesthesia 2016: Punk's Dead: SLC Punk 2 2016: Hard Sell 2018: High Resolution 2018: Almost Home 2018: After Everything 2018: Banana Split 2019: Daniel Isn't Real
Televisiereekse 2011: Necessary Roughness 2016: Dirk Gently's Holistic Detective Agency
Video's 2014: The Slap
Eksterne skakels
Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Lewende mense