Lisa Marie (gebore 5 Desember 1968) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Ed Wood (1994), Mars Attacks! (1996), Sleepy Hollow (1999), en We Are Still Here (2015).

Filmografie Rolprente 1994: Ed Wood 1996: Mars Attacks! 1999: Sleepy Hollow 2000: Chasing the Dragon 2015: We Are Still Here 2015: Beauty in the Broken The Hollywood Reboot

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1968 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu