Andrea Bowen (gebore 4 Maart 1990) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent G.B.F. (2013) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004) en Scandal (2012).

Filmografie Rolprente 1997: Highball 2013: G.B.F. 2014: Zoe Gone 2017: Jonny's Sweet Revenge 2017: Winter Wedding

Televisiereekse 2002: That Was Then 2004: Desperate Housewives 2012: Scandal

Televisierolprente 2005: Desperate Housewives Special: Sorting Out the Dirty Laundry 2006: Desperate Housewives Special: All the Juicy Details 2006: Desperate Housewives Special: The More You Know, the Juicier It Gets 2007: Girl, Positive 2007: Desperate Housewives Special: Secrets and Lies 2007: Frosted Pink 2008: 11th Annual Ribbon of Hope Celebration 2010: After the Fall 2013: The Preacher's Daughter 2016: Pretty Little Addict 2016: Who Killed My Husband?

Video's 2012: Twinkle Toes

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1990 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu