Lauren Bowles (gebore 24 Maart 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente George of the Jungle (1997), Ghost World (2001), The Heartbreak Kid (2007), en Hall Pass (2011).

Filmografie Rolprente 1997: George of the Jungle 2001: Ghost World 2007: The Heartbreak Kid 2011: Hall Pass 2013: Gone Missing 2013: The Starving Games 2016: Best Fake Friends 2018: Broken Star

Televisiereekse 2002: Watching Ellie

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu