Jenna Boyd (gebore 4 Maart 1993) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Hunted (2003), Dickie Roberts: Former Child Star (2003), The Missing (2003), en The Sisterhood of the Traveling Pants (2005).
Filmografie Rolprente 2003: The Hunted 2003: Dickie Roberts: Former Child Star 2003: The Missing 2005: The Sisterhood of the Traveling Pants 2013: Complicity 2017: Nowhere, Michigan
Televisiereekse 2017: Atypical
Televisierolprente 2002: Mary Christmas 2014: Runaway
Video's 2004: New Frontiers: Making 'The Missing'
Eksterne skakels
Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu