Abby Brammell (gebore 19 Maart 1979) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Jobs (2013) en in die televisiereekse CSI: Crime Scene Investigation (2000), Star Trek: Enterprise (2001), en The Unit (2006).
Filmografie Rolprente 2013: Jobs
Televisiereekse 2000: CSI: Crime Scene Investigation 2001: Star Trek: Enterprise 2006: The Unit 2012: Blind Justice 3D
Televisierolprente 2004: Revenge of the Middle-Aged Woman 2012: Playdate
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1979 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu