Betsy Brandt (gebore 14 Maart 1973) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Magic Mike (2012) en in die televisiereekse Breaking Bad (2008), No Ordinary Family (2010), en Life in Pieces (2015).

Filmografie Rolprente 2001: Memphis Bound... and Gagged 2005: Shelf Life 2012: Magic Mike 2015: Mothers of the Bride 2016: Claire in Motion 2017: Quest 2018: We the Coyotes

Televisiereekse 2008: Breaking Bad 2009: Breaking Bad: Original Minisodes 2010: No Ordinary Family 2013: The Michael J. Fox Show 2013: In Bed with Joan 2013: The Nerdist 2015: Life in Pieces

Televisierolprente 2015: Members Only 2017: FANatic 2017: Flint

Video's 2006: John Wang's Nebraska

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1973 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu