Ciara Bravo (gebore 18 Maart 1997) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent To the Bone (2017) en in die televisiereekse Big Time Rush (2009), Red Band Society (2014), en Second Chance (2016).
Filmografie Rolprente 2017: To the Bone Coast
Televisiereekse 2008: Can You Teach My Alligator Manners? 2009: Big Time Rush 2014: Red Band Society 2016: Second Chance 2018: Wayne
Televisierolprente 2010: 7 Secrets: Big Time Rush 2012: Big Time Movie 2012: Kinect Star Wars: Girly Vader 2013: Swindle 2013: Jinxed
Video's 2011: My Dog's Christmas Miracle
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1997 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu