Eve Brent (11 September 1929 – 27 Augustus 2011) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Forty Guns (1957), Fade to Black (1980), The Green Mile (1999), en Garfield (2004).
Filmografie Rolprente 1957: Forty Guns 1957: Gun Girls 1958: Tarzan's Fight for Life 1962: Stakeout! 1980: Fade to Black 1999: The Green Mile 2000: Between Christmas and New Year's 2004: Garfield
Televisiereekse 1990: Down Home
Televisierolprente 1960: Tarzan and the Trappers 1998: In Search of Tarzan with Jonathan Ross
Video's 2006: Charlie Chan's Lucky Director: H. Bruce Humberstone
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1929 Kategorie:Sterftes in 2011 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu