Jamie Brewer (gebore 5 Februarie 1985) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Turnover en in die televisiereeks American Horror Story (2011).

Filmografie Rolprente 2016: Diffability Hollywood 2019: My Next Breath Turnover Snow Moon

Televisiereekse 2011: American Horror Story

Televisierolprente 2014: The Teen Choice 2014 Red Carpet Show

Eksterne skakels

Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu