Alison Brie (gebore 29 Desember 1982) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar hoofrol as Annie Edison in die televisiereeks Community (2009–2015), en Trudy Campbell in Mad Men (2007–2015), en Ruth Wilder in GLOW (2017–nou). Sy is ook in die rolprente The Five-Year Engagement (2012), The Lego Movie (2014), en Sleeping with Other People (2015). Sy doen die stem van Diane Nguyen op die televisie-animasiereeks BoJack Horseman (2014–nou).

Vroëe lewe Alison Brie Schermerhorn was gebore op Desember 29, 1982, in Hollywood, Kalifornië. Haar pa, Charles Terry Schermerhorn, is 'n musikant en vermaak verslaggewer.

Loopbaan Vanaf 2009 tot 2015, was sy Annie Edison in die televisiereeks Community. Brie is in die Netflix komediereeks GLOW , geïnspireer deur die vroeë 1980's vroulike professionele stoeispan Gorgeous Ladies of Wrestling. Die reek het begin op 23 Junie 2017.

Persoonlike lewe Brie het vir Dave Franco in 2012 ontmoet in New Orleans. Hulle het getrou op Maart 13 2017.

Filmografie Rolprente 2007: Born 2007: Dickie Smalls: From Shame to Fame 2012: The Five-Year Engagement 2012: The Misadventures of the Dunderheads 2012: Save the Date 2014: The Lego Movie 2015: Sleeping with Other People 2015: Get Hard 2015: No Stranger Than Love 2016: How to Be Single 2016: A Family Man 2017: The Little Hours 2019: The Lego Movie 2: The Second Part

Televisiereekse 2008: My Alibi 2009: Community 2009: Hot Sluts 2013: Nikki & Sara Live 2013: The ArScheerio Paul Show 2014: BoJack Horseman 2017: GLOW 2017: IMDb at Toronto International Film Festival

Televisierolprente 2008: The Deadliest Lesson 2012: Community: Abed's Master Key 2012: The Nerdist: January Special 2013: Community: Miracle on Jeff's Street 2018: The 23rd Annual Critics' Choice Awards 2018: 2018 Golden Globes Arrivals Special 2018: The 2018 ESPY Awards

Video's 2010: The Home Front 2010: The Committee Ep 1: Bad Dog 2011: The Making of 'Scream 4''' 2013: Dream Girl w/ Dave Franco & Alison Brie 2016: Summoners War: Team Up 2017: The Disaster Artist: Oh, Hi Mark: Making a Disaster 2018: Beck: Colors''

Verwyisings

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1982 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu