Cynthia Brimhall (gebore 10 Maart 1964) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Picasso Trigger (1988), Guns (1990), Do or Die (1991), en Hard Hunted (1993).
Filmografie Rolprente 1988: Picasso Trigger 1990: Guns 1991: Do or Die 1993: Hard Hunted
Video's 1989: Playboy: Sexy Lingerie 1998: Playboy: Playmates Revisited
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1964 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu