Jayne Brook (gebore 16 September 1960) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Don't Tell Mom the Babysitter's Dead (1991) en Gattaca (1997), en in die televisiereekse Chicago Hope (1994) en Boston Legal (2004).

Filmografie Rolprente 1991: Don't Tell Mom the Babysitter's Dead 1996: Ed 1997: Gattaca 1998: Into My Heart

Televisiereekse 1990: WIOU 1992: Old Boy Network 1993: Sirens 1994: Chicago Hope 2002: Imagine That 2002: John Doe 2004: Boston Legal

Televisierolprente 1992: Doing Time on Maple Drive 1995: The Four Diamonds 1996: A Brother's Promise: The Dan Jansen Story 1998: Mind Games 2000: My Mother, the Spy 2004: Searching for David's Heart

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1960 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu