Golden Brooks (gebore 1 Desember 1970) is 'n Amerikaanse aktrise, skryfster, en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Impostor (2001), Beauty Shop (2005), en The Inheritance (2011), en in die televisiereeks Girlfriends (2000).

Filmografie Rolprente 2001: Impostor 2005: Beauty Shop 2006: Something New 2011: The Inheritance 2011: The Mudman 2011: The Perfect Gift 2012: The Great Divide 2016: Definitely Divorcing 2016: She's Got a Plan 2017: The White Sistas He Watches Over Me

Televisiereekse 1998: Linc's 2000: Girlfriends 2005: Infanity 2014: Hollywood Divas 2015: Nicki

Televisierolprente 2012: In Sickness and in Health

Video's 2004: Motives 2004: The Making of 'Motives'

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1970 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu