Bobbi Kristina Brown (4 Maart 1993 – 26 Julie 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Being Bobby Brown (2005), For Better or Worse (2011), en The Houstons: On Our Own (2012). Haar ouers was die sangeres Whitney Houston en die sanger Bobby Brown.

Filmografie Televisiereekse 2005: Being Bobby Brown 2011: For Better or Worse 2012: The Houstons: On Our Own

Televisierolprente 1997: Classic Whitney

Eksterne skakels

Kategorie:Geboortes in 1993 Kategorie:Sterftes in 2015 Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu