Kimberly J. Brown (gebore 16 November 1984) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tumbleweeds (1999), Bringing Down the House (2003), en Be Cool (2005).
Filmografie Rolprente 1999: Tumbleweeds 2003: Bringing Down the House 2005: Be Cool 2006: Big Bad Wolf Abducted?
Televisierolprente 1998: Halloweentown 2000: Quints 2001: Halloweentown II: Kalabar's Revenge 2004: Halloweentown High
Video's 1996: Christmas in Cartoontown
Eksterne skakels
Kategorie:Geboortes in 1984 Kategorie:Lewende mense Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 20ste eeu Kategorie:Amerikaanse aktrises van die 21ste eeu